


Kanker is in 2009 op 33-jarige
ouderdom by Sylvie gediagno-
seer: Maar die diagnose het
haar sterker gemaak sodat sy
die lewe uit'n ander hoek kon
benader. "Ek het Texas toe
gevlieg en daar by 'n dokter
baie oor natuurlike heling ge-
leer en 'n studie geniaak oor
die mate waarin alles wat ons
op ons vel sit, ons gesondhcid
kan beinvloed. Sy het begin
eksperimenteer met seep
resepte wat die Voortrekkers
gebruik het.

My vel het wonderlik daarop reageer. Haar onderneming, Pure
Primal, het uit hierdie navor
sing ontstaan en vandag ver
koop hulle boerseep, vetkerse.
seepstene en kruiesalf wat
hulle self maak
"Ons is gekant teen vermor
sing en herwin byna alles." Die
harde vet van die vrylopende
diere wat net met gras gevoer
is, kry ons van 'n uitgesoekte
slagter."
Sylvie vertel dat haar
onderneming-selfs in 'n
ekonomie wat knyp- van krag
tot krag gegaan het omdat haar
heilsame produkte onmiddel
like resultate lewer
Kontak Sylvie by pureprimal.
co.za of bel 082 418 8654.